Vir hierdie week kan jy eksklusief op SARIE TV na Riana Nel se nuwe musiekvideo, Dans, kyk. Haar splinternuwe album, Die moeite werd, is pas bekendgestel. Lees 'n kort onderhoud met haar by http://www.sarie.com/bekendes/het-jy-gehoor/eksklusief-riana-nell-se-nuwe-musiekvideo